Monday, April 1, 2013

Op 21 Maart (Sogenaamde Menseregtedag) het die vent vir sy ongeletterde volgelinge die volgende boodskap gebring! "Steel by Witmense. Dis die regte ding om te doen! Moenie by swart mense steel nie want hulle sal jou toor of doodmaak. Sedert April 1652 het Blankes by ons voorouers hul hoenders, skape, bokke en beeste gesteel en ons met niks gelos nie. Dis ons reg om by hulle te steel. Dis nie diefstal nie, maar 'n proses om terug te neem wat ons s'n is!" Hy meen sy uitlating is nie haatspraak nie, want hy vra nie vir geweld nie - slegs dat die jeug moet terugvat wat in elk geval aan hulle behoort! Hy sal ook nie die uitlating terugtrek nie aangesien die regering niks doen vir die werklose jeug nie! My vraag aan die idioot is "Is die regering wit? Vir wat loop steel julle nie by die wat die land bankrot steel nie!" Sx

No comments:




THE SERENITY PRAYER

GOD GRANT ME THE SERENITY
TO ACCEPT THE THINGS I CANNOT CHANGE;
COURAGE TO CHANGE THE THINGS I CAN;
AND WISDOM TO KNOW THE DIFFERENCE.

LIVING ONE DAY AT A TIME;
ENJOYING ONE MOMENT AT A TIME;
ACCEPTING HARDSHIPS AS THE PATHWAY TO PEACE;
TAKING, AS HE DID, THIS SINFUL WORLD
AS IT IS, NOT AS I WOULD HAVE IT;
TRUSTING THAT HE WILL MAKE ALL THINGS RIGHT
IF I SURRENDER TO HIS WILL;
THAT I MAY BE REASONABLY HAPPY IN THIS LIFE
AND SUPREMELY HAPPY WITH HIM
FOREVER IN THE NEXT.
AMEN.

--REINHOLD NIEBUHR