Thursday, July 2, 2015

I get this quite a bit, then I turn around and ask how many languages they speak fluently cause I speak three??????

What seems trials,are actually blessings

Snoektert met kaaskors

snoektert
Bereiding: 20 min.
Gaarmaak: 40-60 min.
KAASKORS
500 ml (2 k) koekmeel
7 ml (1½ t) mosterdpoeier
’n knippie rooipeper
sout
200 g botter
100 g sterk cheddar, gerasper
1 eier, geklits
VULSEL
6-8 swart olywe, ontpit (opsioneel)
600 g gerookte snoek, gepluis
100 g gerasperde
cheddar of 2 wiele feta
30 ml (2 e) grasuie, gekap
250 ml (1 k) volroommelk of helfte room
3 eiers
sout en peper
10 ml (2 t) heelkorrelmosterd
gerasperde skil van
1 suurlemoen
Voorverhit die oond tot 200 °C.
  1. Kaaskors Meng alles in ’n voedselverwerker tot ’n deeg, rol in ’n rol, sny in skyfies en voer ’n groot broodpan
  2. of twee klein panne daarmee uit. Voer uit met bakpapier, vul met bone en bak blind sowat 10 min. of tot gaar, maar nie bruin nie. Verwyder die papier en bone.
  3. Vulsel Pak die olywe, snoek en kaas in die kors. Sprinkel die grasuie oor.
  4. Klits die melk en eiers saam, geur met die sout en peper, mosterd en suurlemoenskil en giet oor die vulsel. Bak sowat 40-60 min.
  5. of tot gestol. Sny in skywe en sit louwarm voor.                 http://huisgenoot.com/wenresepte/snoektert-met-kaaskors

Unchained Melody Pan flute and guitar version Arranged by Inka Gold

EPA!!!!!! I drink Vinho....

How many shades of Grey??

A Cat´s Prayer


https://www.facebook.com/CrazyCatLadiesUnite?fref=photo
THE SERENITY PRAYER

GOD GRANT ME THE SERENITY
TO ACCEPT THE THINGS I CANNOT CHANGE;
COURAGE TO CHANGE THE THINGS I CAN;
AND WISDOM TO KNOW THE DIFFERENCE.

LIVING ONE DAY AT A TIME;
ENJOYING ONE MOMENT AT A TIME;
ACCEPTING HARDSHIPS AS THE PATHWAY TO PEACE;
TAKING, AS HE DID, THIS SINFUL WORLD
AS IT IS, NOT AS I WOULD HAVE IT;
TRUSTING THAT HE WILL MAKE ALL THINGS RIGHT
IF I SURRENDER TO HIS WILL;
THAT I MAY BE REASONABLY HAPPY IN THIS LIFE
AND SUPREMELY HAPPY WITH HIM
FOREVER IN THE NEXT.
AMEN.

--REINHOLD NIEBUHR