Tuesday, November 13, 2012

Garden Ideas






Beautiful Deserts


Doggie wise words


Ek het hierdie boodskap gekry by 'n goeie en dierbare vriendin en moet dit net met julle deel. "GOD het aan haar gesê dat Hy aan elkeen van ons 'n “mandjie” gee, nie ‘n tas of rugsak of trollie nie, 'n “mandjie”. Daarin kan ons elke dag al ons sorge en probleme, hartseer vrees, onsekerheid, pyn net mooi alles wat vir ons swaar en moeilik is pak. Hoe meer ons inpak hoe groter word ons “mandjie”.......en natuurlik ook swaarder. Saam met hierdie “mandjie” gee GOD ook aan ons 'n uitnodiging om elke dag by sy voete te kom sit en daardie “mandjie” uit te pak. Hy verwag nie van ons om daardie “mandjie” wat groot en swaar geword het, oral met ons saam te dra nie, Hy sê, kom dra jou “mandjie” net tot by My voete en kom pak alles daar by My uit. En soos ons uitpak krimp ons “mandjie” weer tot hy lig en klein is en maklik is vir ons om opte tel en verder te dra. Ons mag ook soveel keer as wat ons wil op 'n dag met ons “mandjie” by Sy voete gaan sit. Daar is geen beperking op nie, net so is daar geen beperking op GOD se genade en vergifnis nie. Is dit nie wonderlik nie? Vat jou "mandjie” en dra dit, dit gaan van jou afhang of jy dit vir jou-self gaan moeilik maak en ’n swaar “mandjie” rond dra en of jy daagliks jou “mandjie" by GOD se voete gaan sit en leeg maak daar op te staan en alles wat jy daar uitgepak het, by Sy voete te los jou “mandjie” te vat en verder te loop.........maar kom ons onthou ook dat wanneer dit met ons goed gaan ons dit ook in ons “mandjie” sal pak sodat wanneer ons “mandjie” groot en swaar word van goedheid en guns ons dit ook voor GOD sal bring om vir Hom daarvoor dankie te sê.
GOD is so lief vir ons en Hy wil ons nie sien swaar kry nie.
Al wat Hy vra is, kom na My toe......mag GOD elkeen wat hier lees
Seën en toevou in Sy wonderlike liefde..




THE SERENITY PRAYER

GOD GRANT ME THE SERENITY
TO ACCEPT THE THINGS I CANNOT CHANGE;
COURAGE TO CHANGE THE THINGS I CAN;
AND WISDOM TO KNOW THE DIFFERENCE.

LIVING ONE DAY AT A TIME;
ENJOYING ONE MOMENT AT A TIME;
ACCEPTING HARDSHIPS AS THE PATHWAY TO PEACE;
TAKING, AS HE DID, THIS SINFUL WORLD
AS IT IS, NOT AS I WOULD HAVE IT;
TRUSTING THAT HE WILL MAKE ALL THINGS RIGHT
IF I SURRENDER TO HIS WILL;
THAT I MAY BE REASONABLY HAPPY IN THIS LIFE
AND SUPREMELY HAPPY WITH HIM
FOREVER IN THE NEXT.
AMEN.

--REINHOLD NIEBUHR