Wednesday, November 21, 2012

Afrikaanse Inspirerende gedagtes en wyshede

"Ons moet nie net gee wat ons het nie - ons moet ook gee wat ons is." ~Desiree Joseph Mercier~

"Dit is nie belangrik waar jy vandaan kom nie - al wat belangrik is, is waarheen jy gaan." ~Bernie Rhodes~

"Probeer om groot dinge vir God te doen en verwag groot dinge van God." ~Wiliam Carey~

"Hoe mooi het God nog een dag aan jou lewe gelas, nie omdat jy die dag nodig het nie ...maar omdat iemand anders jou nodig het."

"Hy wat tevrede is met wat hy het, is waarlik ryk."

"Hy wat voor God kniel, kan voor enige iemand staan."

" 'n Dwaas soek geluk in die verte,
 'n Wyse kweek dit aan sy voete."

No comments:




THE SERENITY PRAYER

GOD GRANT ME THE SERENITY
TO ACCEPT THE THINGS I CANNOT CHANGE;
COURAGE TO CHANGE THE THINGS I CAN;
AND WISDOM TO KNOW THE DIFFERENCE.

LIVING ONE DAY AT A TIME;
ENJOYING ONE MOMENT AT A TIME;
ACCEPTING HARDSHIPS AS THE PATHWAY TO PEACE;
TAKING, AS HE DID, THIS SINFUL WORLD
AS IT IS, NOT AS I WOULD HAVE IT;
TRUSTING THAT HE WILL MAKE ALL THINGS RIGHT
IF I SURRENDER TO HIS WILL;
THAT I MAY BE REASONABLY HAPPY IN THIS LIFE
AND SUPREMELY HAPPY WITH HIM
FOREVER IN THE NEXT.
AMEN.

--REINHOLD NIEBUHR